1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
 
Kunswerkprojek
  Ons is besig met ‘n lekker kreatiewe kunswerk projek. Drie groot legkaarte wat bestaan uit verskillende groottes wit skilderdoeke het ‘n paar weke gelede hul verskyning in die kerk gemaak. Elke legkaart het ‘n tema, teks en primêre kleur. Kunstenaars het die geleentheid gekry om ‘n afsondelike skilderdoek by die kerk te kom afhaal, die kreatiewe riglyne te volg en dan enigiets daarop te skilder.

Die eerste kunswerke het sommer gou terug gekom en eens vaal, baksteen mure is nou gou besig om te verander in ‘n kaleidoskoop van kreatiwiteit. Daar is nog enkele skilderdoeke beskikbaar vir mense wat sou belangstel.
Kontak die kerkkantoor vir meer inligting: 011 475 5510
druk hier om groot foto te sien druk hier om groot foto te sien druk hier om groot foto te sien
© NG Weltevreden 2009
All rights reserved. Designed and Powered by
Multimedia Solutions.